Quantcast
Channel: CANSA – The Cancer Association of South Africa
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2120

Vas vir ’n Leeftyd – Hoe Groot Tabakmaatskappye Jongmense Verlei

$
0
0
KANSA is bekommerd oor die groot las wat tabak op die SA samelewing plaas, en veral die strategieë wat deur die tabakindustrie gebruik word om die jeug te teiken. Navorsing bewys dat die gebruik van tabak gewoonlik ‘n aanvang neem en verslawing aan tabak gevestig word tydens adolessensie en jong volwassenheid. Wêreldwyd word gefokus op die verband tussen tabakgebruik, kanker en hart- en ander kardio-vaskulêre siektes, insluitend beroerte – saam is hierdie die wêreld se grootste oorsake van sterftes.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 2120

Trending Articles