Quantcast
Channel: CANSA – The Cancer Association of South Africa
Viewing all articles
Browse latest Browse all 2120

Tekkie Tax – Volg Jou Hart en laat ‘n Tikkie Glinster na

$
0
0
KANSA is opgewonde om deel te wees van die vierde jaarlikse ‘Tekkie Tax’ Dag wat op Vrydag 25 Mei 2018 plaasvind. Die veldtog bied aan almal in Suid-Afrika die geleentheid om 'n tikkie glinster na te laat' en om iets uit die hart te doen. KANSA is deel van die onderwys- en onderrigsektor. Die inkomste wat gegenereer word met behulp van Tekkie Tax help ons baie om gemeenskappe op te voed om hul kankerrisiko te verlaag en om inisiatiewe te ondersteun wat sorg en ondersteuning aan mense bied.

Viewing all articles
Browse latest Browse all 2120

Trending Articles