Internasionale Kankeroorwinnaarsdag Sondag, 3 Junie 2018 - KANSA erken die belangrikheid van ondersteuningsgroepe vir Oorwinnaars en bied hulle die geleentheid aan om by ‘n gemeenskap wat omgee en na mekaar omsien, aan te sluit, by hul plaaslike KANSA Ondersteuningsgroep of KANSA se aanlyn ondersteuningsgroepe.
↧