Hierdie Wêreld Kankerdag (4 Februarie), doen KANSA en die Unie vir Internasionale Kankerbeheer (Union for International Cancer Control [UICC]) ’n beroep op almal om hulle invloed te gebruik om te help om die ‘gaping in kankersorg toe te maak’. Hierdie nuwe drie jaar lange-veldtog vra vir aksie om die kwessie van onregverdige toegang tot kankerdienste aan te spreek. Die veldtog beoog om regverdigheid van gesondheidsorg te bevorder vir alle mense wat deur kanker geaffekteer word, ongeag wie hulle is of waar hulle woon.
The post KANSA Maak die Gaping in Kankersorg Toe appeared first on CANSA - The Cancer Association of South Africa.