English Media Release 4 Augustus 2022 – Soos Suid-Afrika voorberei om Vrouedag op 9 Augustus 2022 te vier – ’n belangrike prestasie vir vroue en menseregte – herinner die KANSA vroue aan die belangrike rol wat gereelde Papsmere speel in die opsporing en uitskakel van servikskanker. Bykans 11 000 vroue in Suid-Afrika word jaarliks met servikskanker […]
↧